Die Ontstaan van die Piketberg spoorlyn
Die ontdekking van goud in die Transvaal het as grootste dryfkrag gedien vir die Kaapse Regering van die 1800’s om ‘n spoorlyn vanuit die Kaap, deur die Vrystaat en tot by die Rand vas te lê. Hierdie [...]
Read MoreWaarvandaan die naam Piketberg?
Franse vertaling: piquet – ’n kaart speletjie vir twee spelers wat gebruik maak van ’n pak met 32 kaarte. Hollandse vertaling: piket – ’n militêre wagpos Goewerneur Simon van der Stel het die omgewing [...]
Read MoreMnr. Maans Smit (Meester), oud skoolhoof van Redelinghuys, sluit in 1901 by die Boeremagte in die Wes Kaap aan. In die Boland het daar nie baie gevegte plaasgevind nie alhoewel die Theron Verkenners K [...]
Read MoreDie Anglo Boere Oorlog het op 11 Oktober 1899 uitgebreek. Duisende Britse troepe het in die Kaap aan wal gestap, met tonne militêre toerusting wat saam afgelaai was. William Schreiner, Eerste Ministe [...]
Read MoreGedurende die eerste paar dekades van die dorp se bestaan het die Kerkraad beheer oor die gemeenskap gehad. Hulle moes toesig hou oor die vier fonteine waaruit die inwoners hul water geput het en alle [...]
Read MoreHet u geweet dat die Piketberge, wat statig waghou oor die dorp en omgewing, eens die tuiste was van vele wildsoorte en verskeie inheemse stamme, soos die Kogokwas, Ammakwas, Hesskwas, Onikwas, Namakw [...]
Read MoreLykswa van die Strooidakkerk
Uit die onderhandelinge (gelees in die kerk notules) met die lykbesorgers Goodall & Williams en Wasserfall& Hardick blyk dit dat die gemeente Paarl in 1937 ’n nuwe lykswa aangeskaf het. Derhal [...]
Read MoreJohannes Jacobus Ackermann, gebore 7 Maart 1890 het sy primêre skooljare op Moorreesburg deurgebring en is in 1910 ingeskryf by Die Akker, Stellenbosch. Voornemende geneeshere het toendertyd net een j [...]
Read MorePiketberg se eerste Kerkorrels
African Methodist Episcopal Church (AME) Piketberg Eerwaarde A. Phigeland het 'n hoë premie op musiek onderrig geplaas en het sodoende verseker dat alle skoolhoofde musikaal opgelei was. Met die eerst [...]
Read MoreDie eerste staal brug in die Kaapkolonie
Op die N7 tussen Moorreesburg en Piketberg is daar ’n klein padteken wat wys “Die Brug”. As jy die pad volg deur die prentjiemooi plase, sal jy op ’n brug afkom, wat eers bekend gestaan het as die Gro [...]
Read More