Category: Famous Piketbergers

Piketbergers se prestasies

Piketberg spog graag met almal wat op een of ander manier aan Piketberg verbind is se prestasies, hetsy die persoon hier gebore is, hier grootgeword en skoolgegaan het of dalk net vir 'n wyle hier geb [...]

Read More

Sheila Cussons 1922-2004

Sheila Cussons is op 09 Augustus 1922 op Morawië, in die distrik Piketberg gebore. Sy is twee maande later in die NG Kerk Piketberg gedoop. Haar pa was die stasiemeester. Sy is in hul spoorweghuis geb [...]

Read More