Prof P.J. Nienaber en Piketberg Museum – vervolg
Hier vertel Prof Nienaber in sy eie woorde hoe hy boeke gered het...
Read MoreProf P.J. Nienaber en Piketberg Museum
Wat het Prof P.J. Nienaber van NALN met Piketberg Museum in gemeen?
Read MorePiketberg se pruime, pere en perskes…
Piketberg se lekker plaaslike vrugte het 'n inwonder van Londen met baie heimwee gevul...
Read MorePiketbergers se prestasies
Piketberg spog graag met almal wat op een of ander manier aan Piketberg verbind is se prestasies, hetsy die persoon hier gebore is, hier grootgeword en skoolgegaan het of dalk net vir 'n wyle hier geb [...]
Read MoreJode, Jode en nogmaals Jode
Emeritus Professor Matilda Burden se lesing, soos gelewer by die Eeufees Teeparty van Piketberg se Joodse sinagoge. Piketberg: viering van Joodse Sinagoge en Museum 100 jaar Matilda Burden Inlei [...]
Read MoreIn Februarie is daar gekyk na ander interessante gebeure, naas Valentynsdag, wat in Februarie gebeur het. In Maart kyk ons na Maart-dinge juis gefokus op die M.
Read MorePiketberg Museum en Februarie
Februarie is baie meer as net rooi harte en liefdesverklarings! In werklikheid is Februarie propvol interessante geskiedenisfeite, eintlik te veel om op te noem! Hier is net 'n paar...
Read MoreReënvalsyfers uit die geskiedenis
2024 was 'n uitsonderlike jaar wat reënval in die Weskaap betref. By Piketberg Museum het ons dié syfers en die geskiedenis bymekaar gebring.
Read MoreRus in vrede, Dr. Hannah Reeve Katzeff Sanders
Dit is met groot hartseer, maar ook diepe dankbaarheid dat ons afskeid neem van Dr. Sanders. Sy laat 'n groot leemte, ook in Piketberg.
Read MoreNog mosaïekmure, nog stories…
Die vier (4) oorblywende mure en hul stories.
Read More