04
Mar
Bloedskenk klinieke vir 2026
Die 2026 datums vir Bloedskenk-klinieke in die sinagoge by Piketberg Museum is: 19 Maart, 23 April, 21 Mei, 18 Jun, 16 Julie, 20 Aug, 30 Sep, 29 Okt en 26 November.
22
Jun
Piketberg Museum 2026 Fotokompetisie
Dis weer tyd vir ons jaarlikse fotokompetisie en dié jaar soek ons foto's van ons dorp se historiese geboue (enige gebou ouer as 60 jaar) OF 'n hedendaagse foto van 'n ou foto uit die museum. Skakel a [...]
22
Jun
Blomweek Voëlverskrikker Kompetisie
Maak 'n Voëlverskrikker vir Blomweek en wen dalk R1000! Kontak Marié vir meer inligting asook die inskrywingsvorm. Die sluitingsdatum is 123 Augustus 2026.


