Die ontstaan van Piketberg se museum…
Die geskiedenis agter die ontstaan van Piketberg se museum en die mense betrokke.
Read MoreIetsie uit die verlede…
Herinneringe neergeskryf deur Lisa Koen (Richter) op 2 November 1995
Read MoreGoedverwacht
'n Kort oorsig oor die geskiedenis van Goedverwacht.
Read MoreBosman di Ravelli (1882 -1967)
Jan Gysbert Hugo Bosman is gebore in Piketberg, op 24 Februarie 1882. Hy het sy naam verander na di Ravelli in 1902 in Leipzig, waar hy sy loopbaan as konsertpianis begin het. Sy vader, Izak, was van [...]
Read MoreDie vorm van die aarde in Piketberg se GRONDGEBIED gemeet; Die Kaapboog van Meridiaan 1752
In 1752 het Nicolas Louis de Lacaille ’n baken op die plaas Klipfontein, net noord van die latere Aurora geplaas. De Lacaille is op 28 Desember 1713 in Rumigny, Frankryk gebore. Hy kwalifiseer as Astr [...]
Read MoreDie eerste eiendomme in Piketberg was geleë om die eerste kerkgebou. Hierdie eiendomme is opgekoop deur lede van die Kerkraad en belangrike boere uit die omgewing. Die eerste rekord van hierdie verkop [...]
Read MorePiketberg se kanon
(Uittreksel uit ’n berig in Die Burger van Donderdag 11 Februarie 1982 deur Gideon Joubert) “Dr. Jan Dommisse, gewese burgemeester van Kaapstad, vertel my nou die dag van die kanon wat met die eerste [...]
Read MoreDie Ontstaan van die Piketberg spoorlyn
Die ontdekking van goud in die Transvaal het as grootste dryfkrag gedien vir die Kaapse Regering van die 1800’s om ‘n spoorlyn vanuit die Kaap, deur die Vrystaat en tot by die Rand vas te lê. Hierdie [...]
Read MoreWaarvandaan die naam Piketberg?
Franse vertaling: piquet – ’n kaart speletjie vir twee spelers wat gebruik maak van ’n pak met 32 kaarte. Hollandse vertaling: piket – ’n militêre wagpos Goewerneur Simon van der Stel het die omgewing [...]
Read MoreMnr. Maans Smit (Meester), oud skoolhoof van Redelinghuys, sluit in 1901 by die Boeremagte in die Wes Kaap aan. In die Boland het daar nie baie gevegte plaasgevind nie alhoewel die Theron Verkenners K [...]
Read More