John en Mary Versfeld
Lees meer oor hierdie egpaar, van die eerste inwoners van Piket-Bo-Berg.
Read MorePiketberg se ‘eerste’ Versfeldpas
Die geskiedenis van Piketberg se eerste bergpas na Piket-Bo-Berg.
Read MoreEllen Petronella de Villiers Vlok
'n Huldeblyk aan 'n merkwaardige vrou wat diep spore in Piketberg se gemeenskap gelaat het - deur D. van den Werf, Mei 1990.
Read MorePiketberg se Historiese Begraafplaas
Elke graf vertel 'n storie...
Read MoreDr. Hannah-Reeve Katzeff Sanders
Op 25 Augustus 2018 word een van Piketberg se bekendste en geliefde oud-inwoners 90 jaar oud! Lees meer oor hierdie spesiale vrou wat diep spore in Piketberg getrap het.
Read MoreNa sy aankoms in 1871 in Piketberg het dominee C. Rabie hom dadelik begin beywer vir die stigting van ’n sendingskool om aan die onderwysbehoeftes van die bruin bevolking te voorsien. Op 16 April 1874 [...]
Read MoreJan “Bull” Pickard 1927 – 1998
Jan Albertus Jacobus Pickard trou met Alida Wilhelmina (Ada) Wiese in die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Piketberg en in haar twintigste jaar is sy swanger met hulle eersteling. Tydens hierdie tyd [...]
Read MoreTwee grafte voor die kerk…
Aan die oostekant van die NG Kerk Piketberg is twee grafte geleë. Regs is die graf van wyle Ds. JG Steytler en sy eggenote, Johanna van Reyneveld Steytler, en links die van Ds. JC van Niekerk en sy e [...]
Read More‘n Historiese oorsig van die Piketberg Sinagoge
Piketberg se eie sinagoge het 'n interessante geskiedenis. Vandag vorm dit deel van die museum kompleks en word steeds deur oud en jonk besoek.
Read MoreRetha Calitz (nee van Schalkwyk)
Klik op haar naam vir haar stories uit die Piketberg kontrei.
Read More