Christina Smit vertel vir Roché du Toit van Piketberg se geskiedkundige instansies en haar dokumente.
Read MoreKobus van Schalkwyk – Episode 1
Kobus van Schalkwyk vertel van sy grootwordjare in Piketberg en sy skooljare by Piketberg Hoërskool. Hy gesels met Roché du Toit, voormalige bestuurder van Piketberg Museum.
Read MoreGawie Richter Snr – Episode 3
Gawie Richter Snr vertel van Kasteel Seunskoshuis - Hoërskool Piketberg se seunskoshuis wat vandag steeds bestaan.
Read MoreGawie Richter Snr – Episode 2
In dié episode vertel Gawie Richter Snr iets oor Piketberg se Rolbalklub.
Read MoreEpisode 4
In die "90 Jaar van Genade" videoreeks vier ons die 90-jaar herdenking van Piket Implemente, asook sy werknemers, kliënte en die Van Niekerk en Krupp families deur die loop van sy geskiedenis. [...]
Read MoreEpisode 3
In die "90 Jaar van Genade" videoreeks vier ons die 90-jaar herdenking van Piket Implemente, asook sy werknemers, kliënte en die Van Niekerk en Krupp families deur die loop van sy geskiedenis [...]
Read MoreEpisode 2
In die "90 Jaar van Genade" videoreeks vier ons die 90-jaar herdenking van Piket Implemente, asook sy werknemers, kliënte en die Van Niekerk en Krupp families deur die loop van sy geskiedenis [...]
Read MoreGawie Richter Snr – Episode 1
In hierdie episode gesels Gawie Richter Snr en Elizabeth Coetzee, voormalige Piketberg Museum Bestuurder, oor die Boerevereniging en die Landbou Ko-operasie.
Read MoreEpisode 1
In die "90 Jaar van Genade" videoreeks vier ons die 90-jaar herdenking van Piket Implemente, asook sy werknemers, kliënte en die Van Niekerk en Krupp families deur die loop van sy geskiedenis. [...]
Read More