Episode 2

 
In die “90 Jaar van Genade” videoreeks vier ons die 90-jaar herdenking van Piket Implemente, asook sy werknemers, kliënte en die Van Niekerk en Krupp families deur die loop van sy geskiedenis.

In Episode 2 vertel ons bietjie meer oor hoe Van Niekerk & Krupp op Piketberg aangekom het, en hoe hulle in die 1940’s en 1950’s skielik ontwikkel het. Episode 2 fokus ook op van die legendariese werktuigkundiges, verkoopsmanne en die verkryging van die Case handelaarskap, asook die uitbreiding van die besigheid in die ou Kaap provinsie.

Vervaardig deur Piket Implemente.
Geredigeer deur Simone van der Colff.
Vertolk deur Chris-Fick van Niekerk.

Die handelsmerke: “Piket Implements” en “Piket Implemente”, en enige inligting met betrekking tot die besigheid behoort eksklusief aan die maatskappy, Piket Implemente (Edms.) Bpk., Registrasienommer: 2018/310816/07.

Piket Implemente (Edms) Ltd. Kloof Straat 36, Piketberg, 7320, Suid-Afrika.