Episode 4

 
In die “90 Jaar van Genade” videoreeks vier ons die 90-jaar herdenking van Piket Implemente, asook sy werknemers, kliënte en die Van Niekerk en Krupp families deur die loop van sy geskiedenis.

Van ‘n Piket paraffien broeimasjien tot Hugo Ehlers en Carel van Niekerk se Aartappel Uithaler, kyk Episode 4 na die “Piket” handelsnaam en die vervaardiging van “Piket” implemente voor die produksie van planters en saaiers.

Vervaardig deur Piket Implemente.
Geredigeer deur Simone van der Colff.
Vertolk deur Chris-Fick van Niekerk.

Die handelsmerke: “Piket Implements” en “Piket Implemente”, en enige inligting met betrekking tot die besigheid behoort eksklusief aan die maatskappy, Piket Implemente (Edms.) Bpk., Registrasienommer: 2018/310816/07.

Piket Implemente (Edms) Ltd. Kloof Straat 36, Piketberg, 7320, Suid-Afrika.