Kobus van Schalkwyk – Episode 1

Kobus van Schalkwyk vertel van sy grootwordjare in Piketberg en sy skooljare by Piketberg Hoërskool. Hy gesels met Roché du Toit, voormalige bestuurder van Piketberg Museum.