Gawie Richter Snr – Episode 1

 
In hierdie episode gesels Gawie Richter Snr en Elizabeth Coetzee, voormalige Piketberg Museum Bestuurder, oor die Boerevereniging en die Landbou Ko-operasie.