Deur die jare heen was nie net ons dorp nie, maar ook sy mense gereeld in die nuus. Hier is 'n paar voorbeelde van Piketbergers wat die nuus gehaal het...
Read MorePiketberg in die nuus…
Piketberg was deur die jare heen al verskeie kere in die nuus - oor baie interessante dinge...
Read MoreAanvanklik het ek met ‘n skoon slae rekord begin. Was selfs klaskaptein in STD VII, maar toe eendag gee Mnr. Fanie “Pieng” le Roux my ’n paar rapse oor ek iets in Duits verkeerd vertaal het en toe voe [...]
Read MoreIetsie uit die verlede…
Herinneringe neergeskryf deur Lisa Koen (Richter) op 2 November 1995
Read MoreWaarvandaan die naam Piketberg?
Franse vertaling: piquet – ’n kaart speletjie vir twee spelers wat gebruik maak van ’n pak met 32 kaarte. Hollandse vertaling: piket – ’n militêre wagpos Goewerneur Simon van der Stel het die omgewing [...]
Read MoreJohannes Jacobus Ackermann, gebore 7 Maart 1890 het sy primêre skooljare op Moorreesburg deurgebring en is in 1910 ingeskryf by Die Akker, Stellenbosch. Voornemende geneeshere het toendertyd net een j [...]
Read MoreUnieke Koper Stookketel
Hierdie stookketel met 'n inhoud van 4 halfaam (64 gellings of 72,7 liter) is afkomstig uit die wynlande van Paarl - Wellington. Met die hulp van ene Joep Joubert van Wellington, is dit in 1932 aangek [...]
Read MoreSheila Cussons 1922-2004
Sheila Cussons is op 09 Augustus 1922 op Morawië, in die distrik Piketberg gebore. Sy is twee maande later in die NG Kerk Piketberg gedoop. Haar pa was die stasiemeester. Sy is in hul spoorweghuis geb [...]
Read More