Lees meer oor die nuutste projek waarby Piketberg Museum betrokke is naamlik die Mosaiëkmure Projek.
Read MoreCarel van Niekerk Snr Episode 1 deel 2
Carel van Niekerk vertel verder aan sy lekker Piketberg stories.
Read MoreGawie Ricter Snr Episode 4 Deel 3
Stories oor interessante Piketbergers uit Piketberg se geskiedenis.
Read MoreGawie Richter Episode 4 Deel 2
Vervolg van Deel 1 oor interessante Piketbergers.
Read MoreGawie Richter Episode 4 Deel 1
Gawie Richter vertel in dié (3 dele) onderhoud van interessante Piketbergers wat hy kan onthou, persone soos Johnie Spokie, Appie Liebenberg, Jacob Katzeff, Gert Burger en vele meer. (Hy verwys verk [...]
Read MoreLeon en Ansie – Episode 2
Vervolg Episode 1 - Piketberg Stories.
Read MoreHannah Reeve Katzeff Sanders – Episode 4
Dr. Sanders onthou steeds al die buurmense wat hulle in Piketberg gehad het.
Read MoreHannah Reeve Katzeff Sanders – Episode 1
Dokter Sanders het in Piketberg grootgeword en Matriek geskryf. In die 1960's was sy die hoof van Grootte Schuur Hospitaal. In dié reeks kort vidoe's deel Roché du Toit haar herinneringe oor haar le [...]
Read MorePiketberg se reënvalsyfers
Piketberg Museum bewaar o.a. afskrifte van Piketberg-dorp se reënvalsyfers vanaf die jaar 1900. 'n Museum bly 'n skatkis vol skatte!!
Read MorePiketberg se eie Baron…
Tydens haar navorsing vir die PPC De Hoek Eeufeesuitstalling, het Prof. Matilda Burden, 'n interessante ontdekking gemaak - daar het eens op 'n tyd 'n Hongaarse Baron in De Hoek gewerk en gebly.
Read More