Johannes Jacobus Ackermann, gebore 7 Maart 1890 het sy primêre skooljare op Moorreesburg deurgebring en is in 1910 ingeskryf by Die Akker, Stellenbosch. Voornemende geneeshere het toendertyd net een j [...]
Read MorePiketberg se eerste Kerkorrels
African Methodist Episcopal Church (AME) Piketberg Eerwaarde A. Phigeland het 'n hoë premie op musiek onderrig geplaas en het sodoende verseker dat alle skoolhoofde musikaal opgelei was. Met die eerst [...]
Read MoreDie eerste staal brug in die Kaapkolonie
Op die N7 tussen Moorreesburg en Piketberg is daar ’n klein padteken wat wys “Die Brug”. As jy die pad volg deur die prentjiemooi plase, sal jy op ’n brug afkom, wat eers bekend gestaan het as die Gro [...]
Read MoreUnieke Koper Stookketel
Hierdie stookketel met 'n inhoud van 4 halfaam (64 gellings of 72,7 liter) is afkomstig uit die wynlande van Paarl - Wellington. Met die hulp van ene Joep Joubert van Wellington, is dit in 1932 aangek [...]
Read MoreSheila Cussons 1922-2004
Sheila Cussons is op 09 Augustus 1922 op Morawië, in die distrik Piketberg gebore. Sy is twee maande later in die NG Kerk Piketberg gedoop. Haar pa was die stasiemeester. Sy is in hul spoorweghuis geb [...]
Read More