Na sy aankoms in 1871 in Piketberg het dominee C. Rabie hom dadelik begin beywer vir die stigting van ’n sendingskool om aan die onderwysbehoeftes van die bruin bevolking te voorsien. Op 16 April 1874 [...]
Read More
06
Apr
2018
Jan “Bull” Pickard 1927 – 1998
Jan Albertus Jacobus Pickard trou met Alida Wilhelmina (Ada) Wiese in die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Piketberg en in haar twintigste jaar is sy swanger met hulle eersteling. Tydens hierdie tyd [...]
Read More
06
Apr
2018
Twee grafte voor die kerk…
Aan die oostekant van die NG Kerk Piketberg is twee grafte geleë. Regs is die graf van wyle Ds. JG Steytler en sy eggenote, Johanna van Reyneveld Steytler, en links die van Ds. JC van Niekerk en sy e [...]
Read More