Elke graf vertel 'n storie...
Read MoreNa sy aankoms in 1871 in Piketberg het dominee C. Rabie hom dadelik begin beywer vir die stigting van ’n sendingskool om aan die onderwysbehoeftes van die bruin bevolking te voorsien. Op 16 April 1874 [...]
Read MoreTwee grafte voor die kerk…
Aan die oostekant van die NG Kerk Piketberg is twee grafte geleë. Regs is die graf van wyle Ds. JG Steytler en sy eggenote, Johanna van Reyneveld Steytler, en links die van Ds. JC van Niekerk en sy e [...]
Read More‘n Historiese oorsig van die Piketberg Sinagoge
Piketberg se eie sinagoge het 'n interessante geskiedenis. Vandag vorm dit deel van die museum kompleks en word steeds deur oud en jonk besoek.
Read MoreThe Dommisse General Dealers of Piquetberg Die Dommisse Algemene Handelaars van Piquetberg
The first Dommisse in South Africa was Jan Dommisse (1838 - 1895) who left his home in Vlissingen, Holland at the young age of 20. He was a carpenter by trade and found work on farms in the Swartland. [...]
Read More‘n Weeskind se verhaal – Die Burger 3.7.2010
Esther Gilman was ongeveer twee jaar oud toe haar gesin Amerika verlaat het om hulle in Suid Afrika te kom vestig. Hulle het in Desember 1902 in Kaapstad aangekom en hulle uiteindelik in Piketberg g [...]
Read MorePiketberg in die nuus…
Piketberg was deur die jare heen al verskeie kere in die nuus - oor baie interessante dinge...
Read MoreAanvanklik het ek met ‘n skoon slae rekord begin. Was selfs klaskaptein in STD VII, maar toe eendag gee Mnr. Fanie “Pieng” le Roux my ’n paar rapse oor ek iets in Duits verkeerd vertaal het en toe voe [...]
Read MoreDie ontstaan van Piketberg se museum…
Die geskiedenis agter die ontstaan van Piketberg se museum en die mense betrokke.
Read MoreIetsie uit die verlede…
Herinneringe neergeskryf deur Lisa Koen (Richter) op 2 November 1995
Read More