Reënvalsyfers uit die geskiedenis
2024 was 'n uitsonderlike jaar wat reënval in die Weskaap betref. By Piketberg Museum het ons dié syfers en die geskiedenis bymekaar gebring.
Read MoreRus in vrede, Dr. Hannah Reeve Katzeff Sanders
Dit is met groot hartseer, maar ook diepe dankbaarheid dat ons afskeid neem van Dr. Sanders. Sy laat 'n groot leemte, ook in Piketberg.
Read MoreNog mosaïekmure, nog stories…
Die vier (4) oorblywende mure en hul stories.
Read MoreOns mosaïekstorie vervolg….
Lees meer die stories wat ons mosaïekmure vertel.
Read MorePiketberg Museum en mosaiëkmure
Lees meer oor die nuutste projek waarby Piketberg Museum betrokke is naamlik die Mosaiëkmure Projek.
Read MorePiketberg se reënvalsyfers
Piketberg Museum bewaar o.a. afskrifte van Piketberg-dorp se reënvalsyfers vanaf die jaar 1900. 'n Museum bly 'n skatkis vol skatte!!
Read MoreRoomafskeiers en vele meer…
'n Aantal 'nuwe' ou goed wat by Piketberg Museum uitgestal word - interessante informasie/leesstof!
Read MoreJukskei
Lees/leer bietjie meer oor dié (steeds) gewilde sport uit die ossewa se tyd.
Read MorePiketberg se eie Baron…
Tydens haar navorsing vir die PPC De Hoek Eeufeesuitstalling, het Prof. Matilda Burden, 'n interessante ontdekking gemaak - daar het eens op 'n tyd 'n Hongaarse Baron in De Hoek gewerk en gebly.
Read MorePiketberg Museum en PPC De Hoek
Op 29 Julie 2022 is die PPC De Hoek Eeufeesuitstalling by Piketberg Museum ge-open - 'n merkwaardige, permanente uitstalling waarop Piketberg Museum baie trots is!
Read More