Roomafskeiers en vele meer…
'n Aantal 'nuwe' ou goed wat by Piketberg Museum uitgestal word - interessante informasie/leesstof!
Read MoreJukskei
Lees/leer bietjie meer oor dié (steeds) gewilde sport uit die ossewa se tyd.
Read MorePiketberg se eie Baron…
Tydens haar navorsing vir die PPC De Hoek Eeufeesuitstalling, het Prof. Matilda Burden, 'n interessante ontdekking gemaak - daar het eens op 'n tyd 'n Hongaarse Baron in De Hoek gewerk en gebly.
Read MorePiketberg Museum en PPC De Hoek
Op 29 Julie 2022 is die PPC De Hoek Eeufeesuitstalling by Piketberg Museum ge-open - 'n merkwaardige, permanente uitstalling waarop Piketberg Museum baie trots is!
Read MoreMuseums van die Weskus
Elke dorpie aan die Weskus het 'n museum en saam vorm hulle die West Coast Museum Forum. Lees gerus meer hieroor.
Read MorePiketberg Museum en Olywe…
By Piketberg Museum hou ons ons besig met allerhande dinge, soos olywe inlê byvoorbeeld.
Read MoreDit gaan klopdisselboom by Piketberg Museum
Kom ons kyk bietjie nader na 'n ysterwielwa en onthou waar sommige afrikaanse spreekwoorde hul oorsprong het.
Read MorePiketberg en Proteas
Sommige buite besoekers wou nie glo dat dit regte blomme is nie...
Read MoreHaar naam was Johanna van der Merwe
In Erfenismaand meer oor dié Voortrekker heldin...
Read MoreKoningin Victoria se styl
In Vrouemaand leer ons meer van die Victoriaanse styl...
Read More