Gawie Richter Episode 4 Deel 1

Gawie Richter vertel in dié (3 dele) onderhoud van interessante Piketbergers wat hy kan onthou, persone soos Johnie Spokie, Appie Liebenberg, Jacob Katzeff, Gert Burger en vele meer. (Hy verwys verkeerdelik tydens die gesprek na Amos Coetzee as Amos Lambrechts).