Dokter Sanders het in Piketberg grootgeword en Matriek geskryf. In die 1960’s was sy die hoof van Grootte Schuur Hospitaal. In dié reeks kort vidoe’s deel Roché du Toit haar herinneringe oor haar lewe. In Episode 1 vertel sy van haar ouers, Jacob en Sonia Katzeff.
Category:Piketberg Stories