Leon Wiese en Ansie Eksteen – Episode 1

Op 25 Oktober 2018 besoek die inwoners van Huis AJ Liebenberg die huis in Hoogstraat wat aan Mnr. Liebenberg behoort het en wat as Piketberg se eerste museum gedien het. Hier vertel Leon Wiese en Ansie Eksteen stories uit Piketberg se verlede, terwyl almal lekker saamkuier in die tuin. In episode 1 vertel hulle onder andere van Piketberg se voormalige Joodse Gemeenskap asook van Gert Burger Algemene Handelaars.