Die eerste eiendomme in Piketberg was geleë om die eerste kerkgebou. Hierdie eiendomme is opgekoop deur lede van die Kerkraad en belangrike boere uit die omgewing. Die eerste rekord van hierdie verkop [...]
Read More
14
Jul
2017
Piketberg se kanon
(Uittreksel uit ’n berig in Die Burger van Donderdag 11 Februarie 1982 deur Gideon Joubert) “Dr. Jan Dommisse, gewese burgemeester van Kaapstad, vertel my nou die dag van die kanon wat met die eerste [...]
Read More
11
Jul
2017
Die Ontstaan van die Piketberg spoorlyn
Die ontdekking van goud in die Transvaal het as grootste dryfkrag gedien vir die Kaapse Regering van die 1800’s om ‘n spoorlyn vanuit die Kaap, deur die Vrystaat en tot by die Rand vas te lê. Hierdie [...]
Read More
07
Jul
2017
Waarvandaan die naam Piketberg?
Franse vertaling: piquet – ’n kaart speletjie vir twee spelers wat gebruik maak van ’n pak met 32 kaarte. Hollandse vertaling: piket – ’n militêre wagpos Goewerneur Simon van der Stel het die omgewing [...]
Read More