22Jun
Dis weer tyd vir ons jaarlikse fotokompetisie en dié jaar soek ons foto’s van ons dorp se historiese geboue (enige gebou ouer as 60 jaar) OF ‘n hedendaagse foto van ‘n ou foto uit die museum. Skakel asseblief vir Marié vir meer inligting. Die sluitingsdatum is 30 Oktober 2026.