Stories oor interessante Piketbergers uit Piketberg se geskiedenis.
Read MoreGawie Richter Episode 4 Deel 2
Vervolg van Deel 1 oor interessante Piketbergers.
Read MoreGawie Richter Episode 4 Deel 1
Gawie Richter vertel in dié (3 dele) onderhoud van interessante Piketbergers wat hy kan onthou, persone soos Johnie Spokie, Appie Liebenberg, Jacob Katzeff, Gert Burger en vele meer. (Hy verwys verk [...]
Read MoreLeon en Ansie – Episode 2
Vervolg Episode 1 - Piketberg Stories.
Read MoreHannah Reeve Katzeff Sanders – Episode 4
Dr. Sanders onthou steeds al die buurmense wat hulle in Piketberg gehad het.
Read MoreHannah Reeve Katzeff Sanders – Episode 3
In dié episode vertel Dr. Sanders van haar skooljare en onderwysers by Piketberg Hoërskool.
Read MoreHannah Reeve Katzeff Sanders – Episode 2
Sy vertel van haar ouers se jare op Platkloof Plaas buite Piketberg.
Read MoreHannah Reeve Katzeff Sanders – Episode 1
Dokter Sanders het in Piketberg grootgeword en Matriek geskryf. In die 1960's was sy die hoof van Grootte Schuur Hospitaal. In dié reeks kort vidoe's deel Roché du Toit haar herinneringe oor haar le [...]
Read MoreLeon Wiese en Ansie Eksteen – Episode 1
Op 25 Oktober 2018 besoek die inwoners van Huis AJ Liebenberg die huis in Hoogstraat wat aan Mnr. Liebenberg behoort het en wat as Piketberg se eerste museum gedien het. Hier vertel Leon Wiese en An [...]
Read MoreChristina Smit – Episode 2
Hier vertel tannie Christina 'n bietjie van oom Appie Liebenberg (Mnr. A.J. Liebenberg) vir Roché du Toit.
Read More