Read More
Read MorePiketberg Storie-oggend 2024
Joyce Johannes dra haar eie gedig oor haar tuiste, Wittewater, aan die gehoor voor!
Read MorePiketberg Storie-oggend 2024
Joyce Johannes van Wittewater het vir baie jare as verpleegster by Huis AJ Liebenberg in Piketberg gewerk. Hier vertel sy met soveel deernis van haar werk en van die mense wat sy help versorg het.
Read MorePlatteland Toe!
Die DSTV kanaal Via se program Platteland Toe! het Piketberg besoek. Hulle het onder andere 'n onderhoud met Marié Ehlers, die Museumbestuurder, gedoen.
Read More Willie Koen Snr het die gehoor lekker aan die sing gehad met sy kennis en voortreflike musiektalent.
Read MorePiketberg Storie-oggend 2024 – Dennis Afrika
Nog 'n verteller by dié spesiale geleentheid.
Read MorePiketberg Storie-oggend 2024 – Japie du Plessis
Tydens 'n heerlike, gesellige geleentheid in April 2024 het 'n paar Piketbergers hul stories en herinneringe met die gehoor gedeel. Willie Koen Snr het hul ook met 'n paar lekker, saamsing volkslie [...]
Read MoreEerwaarde Booyse Deel 2
Eerwaarde Booyse vertel verder aan sy lekker, interessante Piketberg Stories - mense en plekke wat hy uit sy kinderjare onthou!
Read More