Kobus van Schalkwyk vertel van sy grootwordjare in Piketberg en sy skooljare by Piketberg Hoërskool. Hy gesels met Roché du Toit, voormalige bestuurder van Piketberg Museum.
Read MoreGawie Richter Snr – Episode 3
Gawie Richter Snr vertel van Kasteel Seunskoshuis - Hoërskool Piketberg se seunskoshuis wat vandag steeds bestaan.
Read MoreGawie Richter Snr – Episode 2
In dié episode vertel Gawie Richter Snr iets oor Piketberg se Rolbalklub.
Read MorePiketberg Museum en PPC De Hoek
Op 29 Julie 2022 is die PPC De Hoek Eeufeesuitstalling by Piketberg Museum ge-open - 'n merkwaardige, permanente uitstalling waarop Piketberg Museum baie trots is!
Read MoreMuseums van die Weskus
Elke dorpie aan die Weskus het 'n museum en saam vorm hulle die West Coast Museum Forum. Lees gerus meer hieroor.
Read MorePiketberg Museum en Olywe…
By Piketberg Museum hou ons ons besig met allerhande dinge, soos olywe inlê byvoorbeeld.
Read MoreDit gaan klopdisselboom by Piketberg Museum
Kom ons kyk bietjie nader na 'n ysterwielwa en onthou waar sommige afrikaanse spreekwoorde hul oorsprong het.
Read MorePiketberg en Proteas
Sommige buite besoekers wou nie glo dat dit regte blomme is nie...
Read MoreHaar naam was Johanna van der Merwe
In Erfenismaand meer oor dié Voortrekker heldin...
Read MoreKoningin Victoria se styl
In Vrouemaand leer ons meer van die Victoriaanse styl...
Read More