Piketberg se eie Baron…
Tydens haar navorsing vir die PPC De Hoek Eeufeesuitstalling, het Prof. Matilda Burden, 'n interessante ontdekking gemaak - daar het eens op 'n tyd 'n Hongaarse Baron in De Hoek gewerk en gebly.
Read MorePiketberg Museum en PPC De Hoek
Op 29 Julie 2022 is die PPC De Hoek Eeufeesuitstalling by Piketberg Museum ge-open - 'n merkwaardige, permanente uitstalling waarop Piketberg Museum baie trots is!
Read MoreMuseums van die Weskus
Elke dorpie aan die Weskus het 'n museum en saam vorm hulle die West Coast Museum Forum. Lees gerus meer hieroor.
Read MorePiketberg Museum en Olywe…
By Piketberg Museum hou ons ons besig met allerhande dinge, soos olywe inlê byvoorbeeld.
Read MoreDit gaan klopdisselboom by Piketberg Museum
Kom ons kyk bietjie nader na 'n ysterwielwa en onthou waar sommige afrikaanse spreekwoorde hul oorsprong het.
Read MorePiketberg en Proteas
Sommige buite besoekers wou nie glo dat dit regte blomme is nie...
Read MoreHaar naam was Johanna van der Merwe
In Erfenismaand meer oor dié Voortrekker heldin...
Read MoreKoningin Victoria se styl
In Vrouemaand leer ons meer van die Victoriaanse styl...
Read MorePHS word 175…
Piketberg Hoërskool vier die jaar hul 175ste bestaan. Die skool is in 1846 gestig...
Read MorePiketberg se Wiid Saal
Die Wiidsaaltjie is reeds in die 1950's gesloop, maar het 'n belangrike rol in Piketberg se geskiedenis gehad...
Read More