04
Mar
Bloedskenk klinieke vir 2026
Die 2026 datums vir Bloedskenk-klinieke in die sinagoge by Piketberg Museum is: 19 Maart, 23 April, 21 Mei, 18 Jun, 16 Julie, 20 Aug, 30 Sep, 29 Okt en 26 November.
04
Mar
Blomweek 2026
Onthou Blomweek 2026 as jy bespreek om blomme te kom kyk - laaste week van Augustus = 24 tot 30 Augutus 2026. Sien jou daar!

