In Februarie is daar gekyk na ander interessante gebeure, naas Valentynsdag, wat in Februarie gebeur het. In Maart kyk ons na Maart-dinge juis gefokus op die M.
Read MorePiketberg Museum en Februarie
Februarie is baie meer as net rooi harte en liefdesverklarings! In werklikheid is Februarie propvol interessante geskiedenisfeite, eintlik te veel om op te noem! Hier is net 'n paar...
Read MoreJukskei
Lees/leer bietjie meer oor dié (steeds) gewilde sport uit die ossewa se tyd.
Read MoreMuseums van die Weskus
Elke dorpie aan die Weskus het 'n museum en saam vorm hulle die West Coast Museum Forum. Lees gerus meer hieroor.
Read MoreHaar naam was Johanna van der Merwe
In Erfenismaand meer oor dié Voortrekker heldin...
Read MoreKoningin Victoria se styl
In Vrouemaand leer ons meer van die Victoriaanse styl...
Read MoreDit is die maand Oktober
Lees meer oor die skrywer van hierdie pragtige gedig wat op Clanwilliam grootgeword het. Sy familie het ook noue bande met Wupperthal gehad.
Read MorePiketberg se tabakboerdery
Reeds in 1814 'ontdek' Lt. James Ewart die suksesvolle tabakboerdery op Piket Bo Berg, 'n bedryf wat vir 150 jaar deur die Lucas familie beoefen is.
Read MorePiketberg se ‘eerste’ Versfeldpas
Die geskiedenis van Piketberg se eerste bergpas na Piket-Bo-Berg.
Read More