Piketberg spog graag met almal wat op een of ander manier aan Piketberg verbind is se prestasies, hetsy die persoon hier gebore is, hier grootgeword en skoolgegaan het of dalk net vir ‘n wyle hier gebly het of steeds bly….en vandag spog ons sommer met die Minister van Binnelandse sake….
Category:Famous Piketbergers