Vervolg Episode 1 - Piketberg Stories.
Read MoreHannah Reeve Katzeff Sanders – Episode 4
Dr. Sanders onthou steeds al die buurmense wat hulle in Piketberg gehad het.
Read MoreHannah Reeve Katzeff Sanders – Episode 3
In dié episode vertel Dr. Sanders van haar skooljare en onderwysers by Piketberg Hoërskool.
Read MoreHannah Reeve Katzeff Sanders – Episode 2
Sy vertel van haar ouers se jare op Platkloof Plaas buite Piketberg.
Read MoreHannah Reeve Katzeff Sanders – Episode 1
Dokter Sanders het in Piketberg grootgeword en Matriek geskryf. In die 1960's was sy die hoof van Grootte Schuur Hospitaal. In dié reeks kort vidoe's deel Roché du Toit haar herinneringe oor haar le [...]
Read MorePiketberg se reënvalsyfers
Piketberg Museum bewaar o.a. afskrifte van Piketberg-dorp se reënvalsyfers vanaf die jaar 1900. 'n Museum bly 'n skatkis vol skatte!!
Read MoreRoomafskeiers en vele meer…
'n Aantal 'nuwe' ou goed wat by Piketberg Museum uitgestal word - interessante informasie/leesstof!
Read MoreJukskei
Lees/leer bietjie meer oor dié (steeds) gewilde sport uit die ossewa se tyd.
Read MorePiketberg se eie Baron…
Tydens haar navorsing vir die PPC De Hoek Eeufeesuitstalling, het Prof. Matilda Burden, 'n interessante ontdekking gemaak - daar het eens op 'n tyd 'n Hongaarse Baron in De Hoek gewerk en gebly.
Read MoreEpisode 6
In die "90 Jaar van Genade" videoreeks vier ons die 90-jaar herdenking van Piket Implemente, asook sy werknemers, kliënte en die Van Niekerk en Krupp families deur die loop van sy geskiedenis. [...]
Read More