Episode 6

 
In die “90 Jaar van Genade” videoreeks vier ons die 90-jaar herdenking van Piket Implemente, asook sy werknemers, kliënte en die Van Niekerk en Krupp families deur die loop van sy geskiedenis.

Tydens die vroee 2000’s het Rossouw en Carel Junior by die familiebesigheid aangesluit. Met ‘n revolusie en spesialisering van tegnologie in die Suid-Afrikaanse Landboubedryf, het die broers gekyk hoe hulle die beste planters vir die Suid Afrikaanse boer kon verskaf.

Hierdie episode handel oor die aankoms van die derde generasie Van Niekerks en hoe hulle die besigheid gegroei het tot waar hy nou is – Piket Implemente!

Vervaardig deur Piket Implemente.
Geredigeer deur Simone van der Colff.
Vertolk deur Chris-Fick van Niekerk.

Die handelsmerke: “Piket Implements” en “Piket Implemente”, en enige inligting met betrekking tot die besigheid behoort eksklusief aan die maatskappy, Piket Implemente (Edms.) Bpk., Registrasienommer: 2018/310816/07.

Piket Implemente (Edms) Ltd. Kloof Straat 36, Piketberg, 7320, Suid-Afrika.