Eerwaarde Booyse vertel verder aan sy lekker, interessante Piketberg Stories - mense en plekke wat hy uit sy kinderjare onthou!
Read MoreEerwaarde Adonis Booyse Episode 1 deel 1
Eerwaarde Booyse, oud leeraar van die AME Kerk Piketberg, is 'n boorling van die dorp. Hier vertel hy, in sy unieke, interessante styl, van die mense wat hy uit sy kinderjare kan onthou.
Read MoreCarel van Niekerk Snr Episode 1 deel1
Carel van Niekerk Snr vertel lekker-luister-Piketberg-stories tydens die Storie-oggend van 2019.
Read MoreGawie Ricter Snr Episode 4 Deel 3
Stories oor interessante Piketbergers uit Piketberg se geskiedenis.
Read MoreGawie Richter Episode 4 Deel 2
Vervolg van Deel 1 oor interessante Piketbergers.
Read MoreGawie Richter Episode 4 Deel 1
Gawie Richter vertel in dié (3 dele) onderhoud van interessante Piketbergers wat hy kan onthou, persone soos Johnie Spokie, Appie Liebenberg, Jacob Katzeff, Gert Burger en vele meer. (Hy verwys verk [...]
Read MoreLeon en Ansie – Episode 2
Vervolg Episode 1 - Piketberg Stories.
Read MoreLeon Wiese en Ansie Eksteen – Episode 1
Op 25 Oktober 2018 besoek die inwoners van Huis AJ Liebenberg die huis in Hoogstraat wat aan Mnr. Liebenberg behoort het en wat as Piketberg se eerste museum gedien het. Hier vertel Leon Wiese en An [...]
Read MoreChristina Smit – Episode 2
Hier vertel tannie Christina 'n bietjie van oom Appie Liebenberg (Mnr. A.J. Liebenberg) vir Roché du Toit.
Read MoreChristina Smit – Episode 1
Christina Smit vertel vir Roché du Toit van Piketberg se geskiedkundige instansies en haar dokumente.
Read More