
09Dec
Let asseblief daarop dat die bloedskenk klinieke vir 2022 verander na Donderdae. Die tye is ook verleng – 11h00 tot 16h00.
Die 2022 datums is as volg:
27 Januarie 2022
31 Maart 2022
26 Mei 2022
28 Julie 2022
29 September 2022
24 November 2022