Bloedskenk datums vir 2020

Doen iets merkwaardig – skenk bloed! Gesond, ouer as 16 en jonger as 65? Ons het jou hulp nodig…

Piketberg Museum – in die sinagoge. Let asseblief op dat die tye verander vanaf 2020 na 10h30 tot 14h00

3 Januarie, 6 Maart, 8 Mei, 3 Julie, 4 September en 6 November 2020